Verstaanbaarheid in Konteks Skaal: Afrikaans Intelligibility in Context Scale (ICS): Afrikaans (McLeod, Harrison, & McCormack, 2012) Vertaal deur: Suzette Brynard, B.Sc., Michelle Pascoe, Ph.D, Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika, 2014 Translated by: Suzette Brynard, B.Sc., Michelle Pascoe, Ph.D, University of Cape Town, South Africa, 2014 Naam van die kind: Geboortedatum van die kind: Manlik/Vroulik: Taal/tale wat die kind kan praat: Datum: Ouderdom van die kind: Persoon wat hierdie vorm voltooi: U verhouding met die kind: Die volgende vrae handel oor hoe goed die kind se spraak verstaan word deur verskillende mense. Met elke vraag, dink asseblief aan u kind se spraak oor die afgelope maand. Omkring een nommer vir elke vraag. Altyd Gewoonlik Somtyds Selde Nooit 1 1. Verstaan u die kind ? 5 4 3 2 1 2. Verstaan u gesin die kind? 5 4 3 2 1 3. Verstaan u familie die kind? 5 4 3 2 1 4. Verstaan die kind se maats hom/haar? 5 4 3 2 1 5. Verstaan andere kennisse jou kind? 5 4 3 2 1 6. Verstaan die kind se onderwysers hom/haar? 5 4 3 2 1 7. Verstaan vreemdelinge2 die kind? 5 4 3 2 1 Totale Telling = Gemiddelde Totale Telling = /35 /5 1 2 Hierdie vraelys mag aangepas word om volwassenes se spraak te evalueer deur ‘kind’ met ‘gade’ te vervang. Die term vreemdelinge mag verander word na onbekende mense Hierdie weergawe van die Verstaanbaarheid in Konteks Skaal mag gekopieër word Intelligibility in Context Scale is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivs 3.0 Unported License. McLeod, S., Harrison, L. J., & McCormack, J. (2012). The Intelligibility in Context Scale: Validity and reliability of a subjective rating measure. Journal of Speech, Language, and Hearing Research, 55(2), 648-656. http://jslhr.asha.org/cgi/content/abstract/55/2/648 McLeod, S., Harrison, L. J., & McCormack, J. (2012). Verstaanbaarheid in Konteks Skaal: Afrikaans [Intelligibility in Context Scale: Afrikaans]. (S. Brynard & M. Pascoe, Trans.). Bathurst, NSW, Australia: Charles Sturt University. Retrieved from http://www.csu.edu.au/research/multilingual-speech/ics. Published August 2014.
© Copyright 2026 Paperzz